Swart nasionalisme

Swart nasionalisme
Subklas vannasionalisme, rasse-nasionalismeWysig
Beoefen deurSwart nasionalisWysig

Swart nasionalisme (SN) verkondig 'n rasse-definise (of herdefiniëring) van nasionale identiteit. Daar is verskillende inheemse nasionalistiese filosofieë, maar die beginsels van alle swart nasionalistiese ideologieë is eenheid en selfbeskikking — dit is afskeiding, of onafhanklikheid, van die Europese gemeenskap.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne